Wilne Mostert
Hoërskool Die Wilgers
Tuisdorp
Rayton
Skool
Hoërskool Die Wilgers
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Imagika
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My rok verteenwoordig wie ek is as mense, my persoonlikheid en groei oor die jare
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Hierdie rok hou vir my soveel emosie vas, die opwinding van beplanning, die lag saam met my ma toe ons dit gekies het. Dis ’n herinnering aan ’n spesiale tyd in my lewe
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die oomblik toe ek die rok aangetrek het, daar die gevoel van opgewondenheid
En saam met vriende kuier en dans om saam hierdie laaste groot oomblik te deel
Planne vir na matriek
Ek wil baie graag Onderwys swot en gaan spesialiseer in Special needs
Gunsteling woord in Afrikaans
Droomspoor – die pad wat jou drome volg.
Datum van matriekafskeid
2025-10-09