Anjoné Van der Walt
Hoërskool Lichtenburg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Bewonderenswaardig
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie vir my matriekafskeidrok was definitief die kleur – dit het net perfek by my vel gepas! Toe ek die blink materiaal met die blaarpatrone sien, het ek net geweet: “Dis my rok!” Ek hou regtig van die patrone, dit gee die rok so ‘n speelse en unieke gevoel. Toe ek dit aantrek, het ek dadelik elegant gevoel en geweet dit pas perfek by my.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Vir my beteken my rok alles wat my matriekjaar spesiaal gemaak het. Dit simboliseer nie net die einde van skool nie, maar ook my styl en wie ek is. Elke keer as ek dit aantrek, voel ek sommer my mooiste self en onthou ek al die lekker oomblikke, lag, vreugde en herinneringe wat ek vir altyd sal koester.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03