Izabella Basson
Hoërskool Prieska
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Vrede
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie agter my matriekafskeidrok was om iets te dra wat my persoonlikheid weerspieël elegant, uniek en vol selfvertroue. Ek wou hê die rok moes wys wie ek is, maar steeds stylvol en spesiaal voel vir dié eenmalige geleentheid. Toe ek hierdie rok aanpas toe weet ek dis die een vir my ,want ek het gevoel soos n princess.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die rok beteken vir my meer as net ’n kledingstuk dit verteenwoordig my groei, selfvertroue en die afsluiting van my skooljare. Elke detail herinner my aan hoe ver ek gekom het .
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02