Tuisdorp
Polokwane
Skool
AHMP
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ernst Shütz Exclusive
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou gaan vir daardie tipiese Cinderella rokkie
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dit was n droom wat ek al van my graad 8 jaar gehad het. Ek anthou hoe ek nog die foto op my “Favourites” gesave het en van toe af besluit het dis hoe my rok moet lyk.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die dansbaan was definitief n hoogtepunt aangesien ek baie lief is vir vasdans.
Planne vir na matriek
Ek gaan by NWU Bedryfs Ingenieurswese swot.
Gunsteling woord in Afrikaans
Inderdaad
Datum van matriekafskeid
2025-10-07