Ankia le Roux
Hoërskool Hans Moore
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Poenankies
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag soos ‘n prinses voel en Belle van Beauty and the Beast was my inspirasie.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok simboliseer ‘n mylpaal in my lewe. Geel word verbind met sonlig, energie en geluk. Elkeen van ons is uuniek geskape en elkeen dra haar eie skoonheid met haar saam. Lizan Zondagh het ‘n besonderse talent. Ek is mal oor die simplisitseit maar elegansie van my rok. Die nommerpas korset bo-stuk met die fyn kant wat sagkens hang oor my arms is my gunsteling.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02