Clarissa Vermaak
Hoërskool Overkruin
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
poenankies
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie agter my rok was om n sagter ek te wys, die kant wat nie almal altyd sien nie. My inspirasie agter my rok gaan als oor die dieper betekenis van menswees, van die dele wat mense nie van iemand ken nie.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok spreuk die vrou wie ek eendag vir mense wil wees, die vroulikheid daarvan, my rok spreuk n deel van wie my ouma was die mens na wie ek opkyk. My rok is meer as net n rok, dis n storie, my lewenspad die deel waar lewe klippe gooi maar ek kies om blomme terug te gee.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-18