Ek wou die tradisionele styl behou weens die respek vir my liggaam. Die klassieke styl en diep kleur van die rok het tot my siel gespreek.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit is vir my 'n simbool van al die jare wat ek getrou skool toe gegaan het en nou as afsluiting dien.
Dit is ook 'n simbool van betreding van die grootmens lewe.