Danielle Meintjes

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Liefling

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Toe ek begin dink het aan hoe ek wou gehad het my rok moes lyk het ek gaan kyk na rokke wat ek in die verlede gesien het en wat vir my mooi was, ek het ook gekyk na rokke by my skool se modeparade en elke keer het die ligpienk en sjampanje rokke my oog gevang. Ek het 'n rok gesoek wat uniek is, wat my persoonlikheid en smaak weerspieel, iets wat ek nog nie van tevore gesien het nie. Dus my rok, ligpienk met fyn diamantvertakkings en ’n onsimmetriese skouer en elegante ‘tulle’ wat my rok uniek maak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Vir my verteenwoordig my rok die laaste aand wat ek saam met al my vriende en vriedinne kind kon wees. Dit verteenwoordig die dag waarop ek my heel mooiste gelyk en gevoel het, die dag waarop ek my hoërskool jare agter gelaat het en reg begin maak het om met my nuwe hoofstuk te begin.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-04

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media