Die inspirasie agter my matriekafskeidrok kom van elegante eenvoud en die skoonheid van vloeiende beweging. Die diepblou kleur simboliseer selfvertroue en rustigheid, terwyl die sagte ontwerp en detail ń tikkie dromerige grasie byvoeg.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok verteenwoordig ń spesiale oomblik in my lewe. Ń kombinasie van trots, drome en ń nuwe begin.