Tiana Geldenhuys

Hoërskool Driehoek

Tuisdorp

Vanderbijlpark

Skool

Hoërskool Driehoek

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Die basis van die rok is op shein gekoop en ek het self modifikasies gedoen na die tyd

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het my matriekafskeidrok gekies om die persoon te verteenwoordig in wie ek oor die jare gegroei het—geskape deur ervaring, persoonlike groei en selfbewustheid. Vir my het dit nie net daaroor gegaan om mooi te lyk nie; dit het gegaan oor om sterk, selfversekerd en elegant te voel. Ek wou ’n rok hê wat vir my praat—een wat ’n gevoel van grasie, veerkragtigheid en eiesoortigheid dra

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My matriekafskeid rok is meer as net kleed stuk Dis die gedagte van groei in my selfvertroue . . My matriekafskeid rok laat my onafhanklik van enige iemand voel Dis vir my bewys dat ek gereed is vir die wereld daar buite en enige iets kan aanpak wat voorle op my paaitjie

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die hoogtepunt van my matriekafskeid was om elke jong meisie te sien wat ongelooflik sprakelend gelyk het in hulle rokke . Elke een van hulle met die selfvertroue van n jong volwasse dame Saam dit ook om kosbare tyd saam vriende te spandeer op n onvergeetlike aand

Planne vir na matriek

Na matriek gaan ek my studies begin by flysafair of self by Qatar in Doha ,afhangende van waar ek aanvaar word

Gunsteling woord in Afrikaans

Spookasem

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media