Jayleigh Henning

Hoerskool Waterkloof

Tuisdorp

Pretoria

Skool

Hoerskool Waterkloof

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ekt hom self ontwerp, maar het met behulp van 'The boys' die rok na n realiteit toe gebring.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ekt inspirasie getrek van fantasie af. Die rok is geinspireer deur meerminne, feetjies, en enige iets 'buite die wêreld'.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok is n droom gerealiseerd. Dit simboliseer my kreatiwiteit, en ook my skoonheid. Die rok beteken baie vir my, want dit dien ook as n draaipunt in my lewe, van meisie-wees na vrou-wees.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die proses van reg maak vir matriekafskeid. Maar ek dink die absolute hoogtepunt vir my was die proses van my rok maak.

Planne vir na matriek

Ek gaan n Bcom in strategic brand management studeer op sport beurs by vega. Ek wil graag top 10 kom by die SA champs vir landloop. Ek wil ook graag worlds toe gaan om ons land te verteenwoordig by die landloop.

Gunsteling woord in Afrikaans

Fantasies.

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media