Frinéze Potgieter
Bergsig Akademie
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
"Luister Yster"
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou soos Cinderella gevoel het vir my spesiale aand en die rok het my drome laat waar word.Ek het die rok gekies want ek was dadelik verlief op die rok die oomblik toe ek hom gesien het.
Die blink van my rok was nie oordonderend nie, maar net genoeg om jou aandag dadelik vas te vang.
Die rok se lae was genoeg om die nodige pof vir Cinderella te gee.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok beteken vir my bitter baie want dit het my matriek jaar op 'n hoë noot afgesluit.
My ouers het alles in hul vermoë gedoen om die rok vir my te koop wat die rok ekstra spesiaal vir my gemaak het.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-01