Katelyn Howe

Hoërskool Lydenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Liefde

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Van dat ek kan onthou, wou ek nog altyd n prinses rok gehad het vir my matriek afskeid. Toe ek n klein dogtertjie was, wou ek die grootste, pofferigste rok gehad het. Die kleur het deur die jare verander soos ek ouer geword het, maar het toe besluit op my gunsteling kleur, laventel pers. Ek het n rok gesoek wat die beste by my pas, n rok wat my komplementeer, uitdruk wie ek is, sonder om enige woorde te gebruik.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok is n weerkaatsing van myself, van die ontwerp van die rok tot die kleur en elke detail. Hoe ek gelyk het op die dag, is presies hoe ek gedroom het ek gaan lyk.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media