Minkie Vorster

Welkom Gimnasium

Tuisdorp

Welkom

Skool

Welkom Gimnasium

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ilze Auld

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie agter my matriekafskeidrok was om iets uniek en stylvol te hê wat my persoonlikheid wys ek wou iets hê wat elegant maar ook effens gewaagd is die kombinasie van swart en rooi simboliseer selfvertroue passie en krag dit was vir my belangrik dat die rok nie net mooi lyk nie maar dat ek ook selfversekerd en spesiaal voel daarin

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Vir my beteken my matriekafskeidrok baie dit is meer as net ’n rok dit verteenwoordig hoe ver ek gekom het en al die harde werk wat ek gedoen het om by hierdie punt uit te kom dit laat my trots voel op myself en herinner my aan ’n spesiale tyd in my lewe waar ek kon straal en net myself wees

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die hoogtepunt van my matriekafskeid was beslis om saam met my vriende te wees en al die mooi oomblikke te deel ons het gelag gedans en net elke sekonde geniet dit was so spesiaal om almal so mooi en vol vreugde te sien dit is ’n aand wat ek nooit sal vergeet nie

Planne vir na matriek

My plan na matriek is om regte te gaan studeer want ek wil graag ’n prokureur word ek het nog altyd ’n passie gehad om mense te help

Gunsteling woord in Afrikaans

Liefde

Datum van matriekafskeid

2025-10-16

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media