Geraldine Rautenbach
Hoërskool Wolmaransstad
Tuisdorp
Wolmaransstad
Skool
Hoërskool Wolmaransstad
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
My moeder het my rok ontwerp en gemaak.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou uitstaan en my vrolike helder persoonlikheid kon hierdie materiaal nie weerstaan nie.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My rok het my persoonlikheid weerspièel. Al die blomme het my dag opgehelder. Ek moes net uitstaan. Blomme skep vir my net vrolikheid en warmte.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die oomblik toe ek op die rooi tapyt afstap,die applous en skare se gejuig het ek geweet die rok was n wenner.
Planne vir na matriek
Ek gaan chef skool toe. Kos is een van my passies.
Gunsteling woord in Afrikaans
Braaibroodjie
Datum van matriekafskeid
2025-10-01