Mikayla Lake

Goudveld Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Fantasmagories

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was nog altyd mall oor skoenlappers en my heel gunsteling kleur is lila pers. Daar was geen ander opsie nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok is vir my baie spesiaal omdat my pa my gehelp het om die materiaal uit te kies. Ek en my ouma die rok saam ontwerp het en my ouma die rok vir my gemaak het. My ma het die skoenlappers een vir een opgewerk. Daar was ure gespandeer aan my rok deur mense wat ongelooflik lief vir my is.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media