Taylor-Shaé Cox
Hoërskool Oosterlig
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Vreugde
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My Rooi Matriekafskeidrok: N Godelike Insperasie
Die rok is Meer as net lap en diamante - Dit is simbolies van die vrymoedigheid, genade en God se glorie in my lewe. Die kleur rooi verteenwoordig die krag, passie en die bloed van ons Almagtige God - N herinnering Dat ek in my toekoms van my lewe inloop bedek, gekies en vreesloos is.
Soos ek sê afskeid na een seisoen, loop vorentoe in geloof, gekleet in n doel. Die diamante is nie net vir die skoonheid nie. Dit reflekteer die lig van God In my. Ek skyn, nie net vir n aand nie maar vir n leeftyd van impak.
Rooi, vir my, is Meer as net n kleur - Dis n kleur van oorwinning, of God se sterwing op die kruis. Dis die vuur wat my aan die brand gehou het deur alle toetse wat die lewe my kant toe gegooi het, die laat aande, die twyfel en die gebede gefluister in die stilte.
Ekt dit gemaak na die oomblik toe by God se genade, en nie in my eie krag nie. Daar was dae wat ek wou opgee - waneer die druk swaar gevoel het - Maar God het my gedra. Ekt nooit alleen geloop nie.
GOD SÊ:" Sy is gekleet met krag en waardigheid, en sy lag sonder vrees van die toekoms."
[Spreke 31:25]
MY GETUIENIS:
Daar was oomblike wat ek ongesiens, ongehoord en onseker was of ek genoeg is. Maar deur dit het God my gedra. God het aanhou fluiser: "Ek het jou geroep by jou naam; jy is myne."( Isaiah 43:1) En nou loop ek in die nuwe seisoen in, nie net as net meisie in n rooi rok nie, maar as dogter van die allerhoogste Pappa God.
GOD SÊ:"Ontstaan, skyn, vir jou lig het het gekom."[Isaiah 61:1]
MY LEWENS VERS:
[Spreke 31:25]
"Ek kies om in vreugde te loop, weetend my toekoms is alklaar in die hande van die een wie die wêreld hou."
ONTHOU!!! EK EN JY IS NIKS SONDER GOD.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My matriekafskeid rok beteken vir Baie - Die liefde van my ouers en my familie. Al hulle harde werk en opofferings om my droom rok te laat maak. Dit wys my hoe Baie ek werklik vir my familie beteken en vull my hart met soveel vreugde en liefde.
Dit beteken ook om afskeid te neem van 12 jaar se harde werk en om skool klaar te maak op n goeie nood.
En laastens dit simboliseer God se liefde en genade in my lewe.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-26