Tamsin Parsons

Welkom-Gimnasium

Tuisdorp

Welkom

Skool

Welkom-Gimnasium

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My tannie Isabella Janse van Rensburg het my rok ontwerp en gemaak -Van Rensburg Designs

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Oorspronklik wou ek 'n emerald groen rok gehad het, maar my planne het verander na die afsterwe van my pa in 2025 Ek het na my tannie toe gegaan met soveel idees waar ons net 'n skakering van my pa se oë kleur deur kan bring in die materiaal. Ek het my tannie vertrou. My rok was self n verassing vir my en ek was defnitief in trane.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My matriekafskeidrok beteken meer as net mooi woorde vir my. Dit het n spesiale betekenis vir herinneringe aan my pa. En natuurlik my tannie se talent want my rok moontlik gemaak het. My rok beteken 'n sprokie. Iets wat ek nooit sal kan vergeet nie. My rok beteken waardes

Hoogtepunt van die matriekafskeid

My hoogtepunt van die matriekafskeid was om my familie deel te maak van die spesiale dag en natuurlik die komplimente wat ek gekry het. Ek kan selfs sê die bekende woorde " jou pa sal trots wees" wat 'n hoogtepunt was. Dit het my herinner dat ek my pa se prinses kan bly en trots kan wees op wie ek is.

Planne vir na matriek

Ek wil graag 'n prokureur word en in kriminele regte spesialiseer.

Gunsteling woord in Afrikaans

Natuurlik

Datum van matriekafskeid

2025-10-16

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media