Bea Pretorius Hoër Meisieskool Bloemhof Deel: MailFacebookTwitterPinterest Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse Skool se matriekafskeid bygewoon? omhels Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok? Wou nog altyd n blou rok gehad het en die beweging wat ek gesien het op rokke met valle het ook as inspirasie gedien Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok? Dit beteken vir my baie want ek het soos n prinses gevoel Datum van matriekafskeid? 2025-10-01