Deniecke Williams
Hoërskool Kempton Park
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Kempton Park
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het iets anders gesoek, maar nogsteeds klasiek en net asemrowend mooi.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die begin van "grootmens lewe", maar ook soveel nuwe deure wat oopgaan. Die matriekafskeid en rok is die begin van baie avonture en moontlikhede.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-10