Leané van Heusden
Hoërskool Kempton Park
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Sjoe :)
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie van my rok was om n unieke tipe styl te kies wat nie soortgelyk was aan die prinses style van rokke wat meer gewild was laas jaar en hierdie jaar nie.
Ek het gedink om beide kort en lank te kombineer in my rok, wat my die beste van beide werelde bied:)
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok het vir my beteken om selfversekered en selfvoldaan te wees.
Dit beeld my borrelende persoonlikheid en my liefde vir blink goed......kon net sowel n kraai gewees het, ha,ha:)
Datum van matriekafskeid?
2025-10-10