Leané Van Eeden
Hoërskool Diamantveld
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Diamantveld
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Elke graad 1 dogtertjie begin al van dag 1 af om haar matriekafskeidrok bymekaar te sit.
Na 12 jaar se wag was my inspirasie van my matriekafskeidrok om daai dogtertjie se droomrok na te jaag.
ñ Rok wat fluister , nie skree nie - vol styl sonder om te probeer. Die idee van my rok was soos die gedagte van ñ Romantiese Sprokie , ñ droom wat wag om geleef te word. ñ Rok waarin ek my persoonlikheid kon uitleef iemand wat fluister maar altyd gehoor word. ñ Rok wat my laat dink aan ñ blommewind- lig , elegant en onvergeetlik.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van die rok is die manier hoe hy vinnig koppe laat draai en die woorde WOW by monde laat uitkom.
Hoe die rok perfek afgerond is en hoe elke detail van die rok met liefde by gesit is.
Datum van matriekafskeid?
2025-04-10