Dané Ueckermann
Hoërskool Montana
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Asemrowend
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het aanvanklik na Bride&Co gegaan om verskillende style en kleur rokke aan te pas. Die droom was eers om 'n rooi en wye rok te hê. Ek het talle rokke aangepas en die heel laaste een is toe my rok! En dit is glad nie wat ek verwag het nie!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit was vir my 'n uitbeelding van elegansie. Dit is eenvoudig, maar terselfdetyd gedetailleerd met kant en fyn kraletjies wat dit besonders maak. Die rok was glad nie wat ek gedink het dit sou wees nie, maar tog het dit so perfek gepas!
Datum van matriekafskeid?
2025-10-04