Monique du Toit

Wesvalia

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Kattekwaad

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Kleur: Die pastel kleure was nog altyd vir my mooi so dit het my inspireer om n pastel pers rok te laat maak. Ontwerp: Vorige jare se blom ontwerpe was 'n groot inspirasie tot die ontwerp van my rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die afsluiting van my hoërskool loopbaan en die begin van 'n nuwe hoofstuk in my lewe

Datum van matriekafskeid?

2025-10-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media