Megan Botha
Hoerskool Lichtenburg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Vrede
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die dag toe ek en mamma vir my n rok gaan soek het ons 4 rokke uitgehaal en ek kon nie ophou vir die blou rok kyk nie. Toe die Tannie die rok vir my help aan trek het ek diep in my hart geweet dus my rok. Mamma het trane in haar oe gekry en gese sus jy is so mooi. Jy weet as die rok joune is die rok praat met jou siel en hart.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Baie baie dit is iets wat jou laat blom daai dag dit maak jou voel ek is mooi ek is special. My rok het my laat voel ek is beautiful, ek was daai dag soos hulle se elke meisie Jong dame wil eendag soos n prinses voel ek het soos n prinses gevoel.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03