Bernize Cloete
Volkskool Potchefstroom
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Nederigheid
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie agter my rok was om soos n rok uit n sprokies verhaal te lyk. Die kleur was ook gebasseur op die kleur van wit en pienk draairoomys.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok beteken vir my dat ek my persoonlikheid kon uitbeeld sonder woorde.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03