Leani Collins

Hoërskool Driehoek

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Beeldskoon

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Toe ek nog n klein dogtertjie was, was ek en my beste vriendin se heel gunstelling film die "Barbie Prinsess Charm school". Ek het vir haar gesê dat dit my droomrok is en ek hom beslis eendag wil dra by my matriekafskeid. 10 jaar later het ek die voorreg gehad om my droom rok te kon laat maak en op die rooi tapyt te stap tydens matriekafskeid wat plaasgevind het op 2 Oktober 2025.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rok het my weer terug gevat na my jonger dae toe. Dit het die klein dogtertjie hartjie binne my weer op gevlam. Ek het soos n prinses gevoel en dit is ń gevoel wat elke liewe meisie teminste een keer in haar lewe moet beleef. Hierdie rok het my ook laat besef dat om mooi te lyk aan die buite kant n bonus is, maar die mooi binne-in ons die werklike skoonheid is.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media