Rochelle Schuster Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Deel: MailFacebookTwitterPinterest Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse Skool se matriekafskeid bygewoon? Pienk Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok? My inspirasie was Barbie ek is al van kleins af mal oor Barbie, pienk en glitter. Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok? My Fushia pienk rok met strikkies was nie net vir die Barbie "look" nie maar ook ietsie speels maar tog elegant om my kinderjare af te sluit. Datum van matriekafskeid? 2025-10-07