Anna-Thea Hugo
Hoërskool Lutzville
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het van die begin af n rok gesoek wat by my en my persoonlikheid pas.
‘n Rok wat uniek,stylvol,sag en modern is.
Hierdie rok was dit vir my gewees .
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok is beslis my bo-stuk!
My rok is ‘n tweestuk-ontwerp met n boobtube-toppie wat met fyn veter vas gemaak word agter.
Die rok se romp is ‘n A-lyn laagrok wat uit sagte mesh-materiaal bestaan en as ek beweeg pragtig vloei.
Die rede hoekom die bo-stuk van my rok my gunsteling is ,is hoe die bo-stuk se verskillende kleure mooi duidelik wys wanneer ek in die son staan omdat dit daardie klein sequin-krale het wat aan die bo-stuk een vir een vasgewerk is . Die patroon op die bo-stuk is ‘n unieke ontwerp en sal nie sommer gesien word op ander rokke nie wat dit vir my laat voel asof ek uitstaan en wat dit een van ‘n soort maak !
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02