Tina-Mari de Kock

Hoërskool Ellisras

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die Prinses van Wallis, Kate Middleton, met haar elegante styl, se asemrowende rok by die "James Bond Premiere" in 2021 was my grootste inspirasie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit is moeilik om my gunsteling deel van my rok te kies omdat die hele rok vir my so spesiaal en besonders is. As ek regtig moet kies sou ek sê dat die sleep met sy sagtheid,my laat voel asof ek in ń sprokie is.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media