Mia Roos
Oranje Meisieskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag 'n elegante rok hê wat by my persoonlikheid pas. Ek wou hê dit moet eenvoudig wees maar ook treffend en het 'n baie spesifieke blou in gedagte gehad. Ek wou hê die snit moes vloeiend lyk en nie te styf sit nie (ek wou graag gemaklik wees)
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok is sy lae rug. Dit lyk nie net mooi van agter af nie maar ook van die kant af.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02