Reneé Visagie
Hoërskool Wagpos
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Liefde
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie kom uit die natuur waarin ek grootgeword het. As 'n landboumeisie is die plaas en veld my veilige plek - vol sagte kleure, blomme en lewe. Ek wou hê my rok moet voel soos 'n blomtuin in volle blom: sag pienk, elegant en natuurlik mooi. Die blomme op die rok simboliseer groei, nuwe beginne en die natuurlike skoonheid wat ek elke dag sien.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My matriekafskeidrok is 'n simbool van my reis en my liefde vir die natuur. Dit weerspieël my wortels en die nuwe seisoen wat voorlê - elegant, sag en vol lewe.
Dit merk die einde van 'n kosbare hoofstuk en die begin van 'n nuwe seisoen, net soos die natuur altyd weer nuut begin.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02