Jayden van der merwe
Hoërskool Kempton Park
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
My gunsteling woord is “Lekker” want jy kan dit in engels en afrikaans sê en dis een van Suid Afrika se gewildse woorde!
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om 'n voorkoms te skep wat gelyktydig tydloos en glansryk is. Ek wou 'n rok hê wat elegansie uitstraal, met die syagtige materiaal, oop rug en lang sleep, maar steeds modern voel.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit is die simbool van my harde werk, my onafhanklikheid, en 'n glansryke afsluiting van my skoolloopbaan. Dit verteenwoordig die oomblik toe ek as 'n jong vrou uitgestap het in die toekoms.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-10