CINDY STRYDOM

HOËRSKOOL NICO MALAN

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Asemrowend

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het begin met n foto van Pinterest af, en met die hulp van tannie Cindy kon ons my inspirasie vat en dit gebruik om die perfekte “Cinderella” rok te ontwerp. Aangesien my ma my van kleins af Cinderella noem wou ek soos Cinderella voel wat na die bal toe gaan.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit was n hoogtepunt van my matriekjaar.Ek kon nie vir beter herhinneringe vra nie.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-01

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media