Van kleins af wou ek n rok gehad het wat my soos n prinses sou laat voel het. Die rok het n klein stukkie van my kinderlewe saam my gedra op my spesiale dag.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My matriekrok het sentimentele waarde as 'n simbool van my prestasies en die herinneringe wat ek saam met vriende en familie geskep het tydens hierdie belangrike mylpaal in my lewe.