Katya Glockzin

Impaq

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Asemrowend

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Van kleins af het ek gedroom van die matriek afskeid, dis elke meisie se princess oomlik. My wense was om n regte sprokiesmooi en elegante bal rok te dra. My eie pink "sleeping beauty" rok met met glitter detail.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die matriekafskeid was die afsluiting van n hoofstuk vir my. Die rok is een van my drome. Wanneer ek die rok aantrek voel ek trots oor hoe ver ek gekom het, oor alles wat ek oorwin het, en oor die jong vrou wat ek vandag is. Dit het vir my soveel selfvertrou gegee en n nuwe begin beteken. Dis nie net n rok nie, dis n weerspieeling van wie ek is en hoop om te word

Datum van matriekafskeid?

2025-08-16

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media