Duanae Lessingh
Hoerskool Linden
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Versuim
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
As klein dogtertjie kon ek nie blommetjie se nie, ek het "klommetjie" gese, en ek wou my rok net vol blomme he. Toe ek die kant sien met al die verskillende vorms "klommetjies" was ek dadelik verlief op dit. Die kant was 'n skaars stuk materiaal wat ek nie in enige ander verskaffer gevind het nie. Dit was net besonders.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit is vir my 'n groot voorreg dat my ma my rok kon maak, en die romp gedeelte is elke individuele string krale met haar hande vasgewerk.
"You have to own the dress" - Met die elegante styl en unike kleur is die rok, EG EK.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02