Aneska Bodde

Impact Online School

Ouderdom

18jr

Skool

Impact Online School

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My rok is deur The Boys Couture Pretoria ontwerp en gemaak. My voorneme was dat my rok my persoonlikheid weerspiëel en ek wou soos 'n prinses lyk. Die ontwerper het dit beslis bereik.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek is geinspireer deur die kleur en die krale borduurwerk. Toe ek die materiaal sien het ek klaar n prentjie in my verbeelding gesien.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Elke keer as ek moes gaan vir n volgende passing was ek meer en meer opgewonde. Toe ek by die finale passing kom was ek oorweldig van wat ek gesien het in die spieël. Ek kon my grootste oomblik saam met my vriendin vier in die Wes Kaap by Kelvin Grove venue

Datum van matriekafskeid

2025-10-08

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media