Zari Herbst
Hoërskool Zwartkop
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Zwartkop
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek is baie lief vir die natuur en blomme. Na vele navorsing het ek besef ek wil eerder blomme, die natuur, as die normale "bling" in my droom rok gebruik. My ontwerper het die mooiste kant gekry! Die kombinasie van die blou saam met die blomme op die bostuk en toeryg korset was perfek!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok was "Zari". My ma het my vrye teuels gegee met my ontwerp. Die grootste komplimente wat ek gekry het die aand van funksie van 'n paar mense was "Zari, jou rok is jy!". Om te sien hoe my idees bymekaar kom het my trots en gelukkig gemaak. Ek het gevoel ek kry 'n hupstoot om die lewe na skool aan te pak.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-04