Megan Kleingeld
Hoerskool Fichardtpark
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Vingerleklekker
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou wys dat n vrou kan stylvol elegant vroulik maar ook sexy kan vertoon in die regte rok
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ongelooflik baie
Die "confidents" wat dit my gegee het om net meer en meer te wil model speel vir die kamera
Die spesiale gevoel wat ek ervaar het van hoe mooi die rok was en hoe mooi en elegant dit my laat vertoon het
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03