Johanic Grobler
HTS Witbank
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
HTS Witbank
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Toe ek verlede jaar na rokke begin kyk het, het ek agtergekom dat so baie van die rokke onprakties is. My eerste prioriteit was dat ek gemaklik in my rok sal voel maar terselfdetyd soos ñ prinses. Die kleur van my rok was vir my ñ No-brainer en ek het net geweet dis die kleur wat ek eendag sal kies vir my Matriekafskeid. Ek wou ook graag hê dat die rok en bykomstighede moet wees so eie aan my persoonlikheid.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Defentief die stappe van hoe my rok gemaak word. Van die kies van die materiaal tot by die einde waar ek soos ñ prinses gevoel het toe ek in my rok op die spesiale dag gestaan het.
Ek was wel baie bekommerd na ek in ñ groot motorongeluk betrokke was en my rok 3 keer moes kleiner gemaak word maar al my verwagtinge is oortref met die eindproduk.
Die feit dat ek my rok weer na die tyd sal kan dra na formele geleenthede is vir my ñ groot plus punt.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02