Adele Venter

Afrikaans Meisies Hoër Pretoria

Tuisdorp

Grootvlei Mpumalanga

Skool

Afrikaans Meisies Hoër Pretoria

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Carike Nel

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Eks n regte plaasmeisie en wou net soos n prinses voel, dit was my droom vandat ek kan onthou.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Eks mal oor die sagte pienk. Dit is sag, vroulik en elegant

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Vandat ek opgestaan het was als net perfek. Maar die feit dat my neef my metgesel was, was die beste van my matriekafskeid. Ons is nog altyd die beste maats..... hy het die dag baie spesiaal gemaak

Planne vir na matriek

Ek wil graag verbuikerstudie aan die Unieversiteit van Noordwes gaan studeer.

Datum van matriekafskeid

2025-10-07

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media