Manzel Viljoen

Hoërskool oorsteland

Ouderdom

19

Tuisdorp

Secunda

Skool

Hoërskool oorsteland

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek wou nog altyd van begin hoërskool n unieke styl rok gehaat het wat by my persoonlikeheid sou pas soo waar ek toe op die ou einde gekies het waar die blomme op my rok n positiewe en vrolike omgewing geskep het en die grys kleur wat n neutrale ligging skep gekies het omrede ek ni wou gaan met n kleur wat te skerp op die oog is ni.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het altyd op die internet na rokke gaan kyk maar was ni altyd my styl ni toe besluit ek op my eie ontwerp waar ek baie rokke se ontwerpstukke gevat het en my eie ontwerp daaruit gemaak het.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My hele rok was my gunsteling maar as ek moes kies van n deel op my rok wat my gunsteling was sou ek se die blomme wat op my rok voor gekom het met die strappies wat ook blomme op gehaat het.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Ek sal se al die matriekulate was net hulself gewees en almal het dit net geniet om te dans en te kuier met hul vriende/vriendinne

Gunsteling woord in Afrikaans

Dankbaar

Datum van matriekafskeid

2025-10-01

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media