Luca de waal
Hoërskool Zwartkop
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Zwartkop
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my rok het begin by die floral lace materiaal . Dit is waar my idees begin rond dwaal het . Die blomme het net soos die regte besluit gevoel , iets wat ek sal doen . My rok het op die ou einde soos ek gevoel .
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel was defenitief my baie vinnige besluit om eerder ń slit agter in die middel te sit , as wat ek sou by my been . En dan al moes ek so nou en dan fokus en my rok bietjie D.I.Y toe ons gesokkie het , het en die drape aan die agterkant gelove , dit het net die rok perfek afgerond ! En dan laaste maar nie die minste nie my lace patroon van die verskillende kleur blomme was net perfek en ek kon nie vir ń beter materiaal en rok gevra het nie . En ek kan meer as 100% krediet gee aan Josef Anker Designs , vir al die hulp oor al hierdie weke🥹
Datum van matriekafskeid?
2025-10-04