MIECKE FOURIE
HOëERSKOOL STRAND
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
JA
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het 'n soortgelyke rok op sosiale media gesien, wat onmiddelik my aandag getrek het en waarop ek dadelik verlief geraak het. Ongelukkig was die rok in New York, Amerika maar het ek besluit dat daar geen keuse B gaan wees nie.
Ek het die besluit geneem dat ek alles in my vermoe gaan doen en dat niks my gaan keer om my droomrok vir my matriekafkeid te dra nie.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Defnitief die kleur wat besonders en skaars is. Die kleur en snit verteenwoordig my persoonlikheid asook jeugdigheid.
Op my groot dag het ek baie spesiaal en uniek gevoel wat my ongelooflik gelukkig gemaak het.
Datum van matriekafskeid?
2025-09-27