Charmarie Carlson

Hoerskool Oosterlig

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het nog altyd myself gesien in n rok wat my ten volle soos myself laat voel, en toe ek vir die eerste keer die rok aan gepas het, het ek geweet dit is die een. Die rok vertel n storie van wie ek as persoon is, en dit is alles waarna ek opsoek was.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is vir Seker die verskillende lae tule, met die Blomme detaillering wat elkeen bedek, en die sagte manier waarop die lae saam elke beweging vloei.

Datum van matriekafskeid?

2025-09-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media