Daniêlla Herselman

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok is gëinspireer deur die fliek "Frozen" wat as kind nog altyd my gunsteling was.Die vloei van my rok het lewe aan die materiaal gegee en my laat voel asof ek sweef net soos hoe Elsa haarself aanvaar het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was die binnesakke.Alhoewel ek 'n elegante rok wou gehad het wou ek graag iets uniek hê wat my gemaklik en selfversekerd laat voel het.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media