Shawanka Robus
outeniqua Hoër
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek hou baie daarvan om te lees en een van my gunstelling boeke is ACOTAR. In die eerste boek van die reeks word die leeser voorgestel aan die Spring Court. Daar word later n troue gehou in die boek en die manier hoe ek die rok gesien het was die tiepiese sprookies verhaal clichè. Groot ball gown.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek is heeltemal verlief op hoe die tanie (Rene H Couture) die rose hand gemaak het. Ek was ook baie beïndruk deur die moue van die rok wat aan en af gehaal kon word.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03