Cayley Maritz

Melkbosstrand High School

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was aanvanklik nie op smaraggroen gestel nie. Ek het eintlik daaraan gedink om vir rooi of blou te gaan as gevolg van my blonde hare. Maar toe ek daardie kleure aanpas, het dit nie goed op my gelyk nie. Toe ek hierdie smaraggroen rok op die winkeldame se voorstel aanpas, het dit perfek op my gesit. Alles het net perfek bymekaargekom, en ek het geweet dit was die rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek dink my gunsteling deel is die strapless ontwerp – dit raam my gesig mooi en voeg 'n stukkie glans by. My ander gunsteling deel van die rok is die sprankelende besonderhede – dit voeg so 'n mooi detail by die algehele voorkoms

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media