Desiré Fouché

Hoërskool Middelburg

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Middelburg

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het die rok gekoop in Johannesburg, dit was my eie keuse. Toe ek die rok sien, het ek dadelik geweet dis die rok wat ek gaan dra.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die groen van die rok was my inspirasie.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die top gedeelte van my rok.

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media